We love eBooks
    Baixar My Maria Magdalena (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook

    My Maria Magdalena (Afrikaans Edition)

    Por Frenette van Wyk

    Sobre

    Liefdesroman. Lara gaan speel haar laaste rol, die hoofrol as Maria Magdalena, in ’n Christelike film wat in Morokko geskiet word. Danté, die aantreklike, jong regisseur van die film, roer haar hart in meer as een opsig.

    Hy ontstig en onstel haar gedurig met wat hy sê en hulle stamp gedurig koppe. Hy sien egter ook haar talent raak, en meer as dit, verstaan hy haar hartsdroom en sielspassie om aktrise te wees. Hy moedig haar aan om haarself nie te ‘gaan begrawe’ nie, maar haar Godgegewe roeping te bly uitleef, selfs na hierdie film.

    Hy praat haar hart se taal en sy raak al meer verlief op hom. Maar die tye saam met hom sal uiteindelik net seersoet, kosbare herinnering bly ...

    Want haar verloofde, Gustav, wag ongeduldig dat sy finaal van haar ‘leë droom’ om ‘n aktrise te wees, afstand doen en haar rol as pastoriemoeder aan sy sy begin speel.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Frenette van Wyk

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções