We love eBooks

    Genade vir Kinderlose harte: Hoopvolle Getuienisse (Afrikaans Edition)

    Por Nelia van der Westhuyzen

    Sobre

    Hierdie boek word opgedra aan elke vrou wie se hartsbegeerte dit is om ’n lyfie teen haar bors vas te hou... Weet dat jy nie alleen is nie. Elkeen van die skrywers wat tot hierdie boekie bygedra het, het ’n ander belewenis gehad. Ons verstaan nie hoekom die Here ons op hierdie pad stuur nie. Ek bid dat jy, soos ek, die Here weer en weer sal ontmoet. Dat jy sal moed skep in die wete dat Hy vir jou lief is, al voel dit nie so nie. Dat jy sal onthou jy is nie alleen nie, daar is baie van ons wat soos jy voel.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções