Jessica ruk mens uit ‘Zombie-mode’. Soms is jy onbewus van die gruwels wat om jou aangaan of jy is bewus, en kies om dit te ignoreer.
Die storie is een van geloof, hoop, liefde en vergifnis. Die fenominale boek gaan oor mense wat deur diep waters gaan wat in moeilike omstandighede is en bo hulle omstandighede uitgestyg.
Jessica se verhaal plaas jou in iemand anders se lewe, laat jou die karakter se emosies (pyn, magteloosheid, drome en wense) beleef, jy soek saam met die karakter ‘n uitkoms en word geboei om die pad tot die einde van die verhaal te stap.
In die proses leer jy dat mens ongeag jou omstandighede bo dit kan uitstyg en ‘n sukses van jouself en jou lewe te maak. Wees die lig wat jy in ander wil sien.
‘Jessica’ is ‘n storie vir moderne tye. Almal kan iets uit hierdie inspirerende boek leer. Liefde en leed vul mekaar aan soos in die werklike lewe, die realiteit. Die skrywer gebruik haar lewenservaringe om ‘n roman te skep wat vol passie, intrige, liefde en geestelike wysheid is. Die karakters wat sy tot die lewe roep is so realisties dat ‘n mens dink dat jy hulle werklik ken.
-----
Jessica shares with readers that we have to live in the present. Never live in the past or future; just do what you want right in this moment, because the past cannot be changed, and the future will inevitably turn into the present. If you live a balanced life you will find joy in almost everything you do. Your happiness will originate from inside you - not from external sources.