Testament vir Twisfontein (Afrikaans Edition)
Sobre
Met watter duister geheime loop Hendrik Haasbroek in hom rond? En wat kom soek Lukas Wiese op Twisfontein? Gaan Stella in die middel van dié twee se stryd beland? En wat steek Petrus Haasbroek al sy lewe lank weg? Lekker spanningsvolle intrige.
Baixar eBook
Link atualizado em 2017Talvez você seja redirecionado para outro site