Geharde en taai adjunksheriff Eli Bishop is vir niks bang nie. Behalwe vir honde. En toe Bullet, ’n K9-makker aan hom toegewys word, is hy oortuig dinge kan nie erger raak nie. Totdat hy hoor wie hom gaan oplei.
Plaaslike veearts Mary Travis is lief en goed . . . maar sy is ook die suster van Eli se eksverloofde. Om sy vernederende fobie aan haar te onthul, is nie ’n opsie nie. Net so min as om gevoelens te ontwikkel vir Mary– wat haar loopbaan gebou het om die honde wat Eli vrees. Toe ’n woeste storm hulle dorp tref, moet Mary en Eli saamwerk en lewens red – en raak verlief . . .