We love eBooks
    Baixar Geheime Revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas pdf, epub, eBook
    Editora

    Geheime Revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas

    Por Niël Barnard

    Sobre

    In die duister wêreld van spioene geld die gewone reëls nie. Alles is geoorloof in die naam van landsveiligheid - selfs om met die staat se Vyand No. 1 te praat. Dit is presies wat Niël Barnard in die laat 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het. In opdrag van PW Botha het hy hoogs geheime gesprekke met Nelson Mandela begin voer. Nie eens die kabinet het geweet nie. In Geheime Revolusie lig Barnard vir die eerste keer die sluier oor dié tronkgesprekke - wat uiteindelik tot Mandela se vrylating en die eerste demokratiese verkiesing sou lei. Dit bied 'n fassinerende blik op Mandela die mens en op sy politieke oortuigings. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's. Barnard maak etlike onthullings: Van die gesprekskanaal wat NI met die Russiese KGB geskep het en die Britse spioene wat op ons kernwapenvermoë gespioeneer het (en vasgetrek is) tot ministers se eskapades in die buiteland.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções