Flentonsie: ‘n Nuuskierige klein laspos (Afrikaans Edition)
Sobre
Die belewenis van 'n sensitiewe, nuuskierige klein dogtertjie wat grootword in 'n groot besige Afrikaanse familie, wat woeker en werskaf om 'n bestaan te maak in die 1930s. Hierdie is Marie Tredoux se eie storie, 'n kultuurskat vol kinderwysheid en oumens- sêgoed. Liefdevol geïllustreer deur Nanette Tredoux.
Baixar eBook
Link atualizado em 2017Talvez você seja redirecionado para outro site