We love eBooks

    Die krag van onstuitbare geloof (eBoek): Jou sleutel tot ‘n vervulde lewe

    Por Nick Vujicic

    Sobre

    Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou talente, jou doel en bowenal in God se groot liefde en sy Goddelike plan vir jou lewe. Nick Vujicic is ’n uitstekende voorbeeld van hoe NIKS jou kan keer om onstuitbaar te wees as jy kies om so te leef nie.
    In DIE KRAG VAN ONSTUITBARE GELOOF fokus Nick veral op die onstuitbare krag van geloof in aksie, van geloof wat tot dade oorgaan. Hy moedig lesers aan om hulle geloof elke dag daadwerklik uit te leef en ’n hand uit te steek na ander.
    Hierdie kragtige boekie is aangepas uit Nick se topverkoper-boek ONSTUITBAAR.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Nick Vujicic

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções