Simone word valslik beskuldig van iets en sy word gevra om te bedank. Met byna niks, klim sy op haar motorfiets, en met haar eekhoring onder haar leerbaadjie ingedruk, kies sy koers om vir haar dringend werk te kry om te bestaan, en haar ouma se onderhoudskoste te help dek. Sy vind werk by 'n kwekery, maar daarmee saam kom ook 'n onverwagse liefde, betrokkenheid by 'n getroude vrou se traumatiese huweliksprobleme, en afpersing.
Assistent vir Derek was aanvanklik 'n Lapa boek en was vroeër 'n finalis vir die Ela Spence toekenning.
Assistent vir Derek was aanvanklik 'n Lapa boek en was vroeër 'n finalis vir die Ela Spence toekenning.