We love eBooks

    1 minuut-inspirasie vir leiers (eBoek): Sit die vonk terug in jou leierskap

    Por Stan Toler

    Sobre

    Dit is nie altyd maklik om aan die stuur van sake te staan wanneer die pad lank en die terrein ongelyk is nie. Maar met die regte motivering en aansporing kan dit ’n tyd gelaai met sukses en uitnemendheid wees.
    In 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR LEIERS skep Stan Toler ’n wen-kombinasie van motiverende aanhalings, teksverse en vertellings wat jou sal inspireer om die potensiaal in jou eie lewe te ontsluit.
    Hierdie sakpas, humoristiese gids bied byna 80 praktiese wenke wat jou gedagtes aan die gang sal sit, waaronder:
    • Leiers sit tyd opsy om te ontspan
    • Leiers het ’n sin vir humor
    • Leiers vra vergifnis
    1 MINUUT-INSPIRASIE VIR LEIERS sal elke leier – ervare of nuut aan die stuur – help om hulle doelwitte te bereik terwyl hulle dié om hulle aanmoedig.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Stan Toler

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções