Agter die Magalies: Deel 1: Oorsig (Afrikaans Edition)
Sobre
B.K. de Beer se boek oor "die verhaal van Brits en omstreke" is 'n monumentale geskiedkundige werk van meer as 600 bladsye. Hierdie is die eerste deel van daardie boek, nou in elektroniese weergawe en ons noem dit Deel1: Oorsig. B.K. dek in hierdie werk nie net die geskiedenis van Brits nie maar ook onderwerpe so wyd as geologie, plante, diere, die name van plekke en natuurlik die lewens van die mense wat die streek gevorm het.
Baixar eBook
Link atualizado em 2017Talvez você seja redirecionado para outro site