We love eBooks
    Baixar Beseringstyd (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook
    Editora

    Beseringstyd (Afrikaans Edition)

    Por FJ Labuschagne

    Sobre

    Beseringstyd is ’n lekkerlees-rugbyroman, maar ook een wat diep vrae vra wat die leser die heeltyd uitdaag. Die verhaal speel af tussen Stellenbosch en Pretoria tydens die Varsitybeker Superrugbykompetisie. Een middag ná ʼn rugbyoefening verander Chase Wernich se lewe onherroeplik.

    Die sterlosskakel skop op om die stukke van sy lewe te gaan optel op neutrale gebied – Pretoria. Sy lewe is egter nie makliker by Tukkies nie. Chase se toenemende vuilspel, roekelose leefstyl en vlambare humeur dreig om Tukkies die Varsitybeker te kos. Dit veroorsaak ook konflik tussen hom en Reghardt, sy beste vriend wat hom Pretoria toe gevolg het. Daar is ook Sam … wat dwarsdeur Chase sien en William de Koker wat alles in die stryd werp om Chase uit die span te kry.

    Beseringstyd is ʼn eerlike blik op die binnekring van universiteitsrugby en die siel van ʼn studenterugbyspeler. Vanaf die eerste bladsy weet die leser dat iets nie pluis is nie. Waarom tree Chase so vreemd op?

    In hierdie kragtoer bring FJ Labuschagne letterkunde tot op die rugbyveld te midde van gespierde aksie en beenbreek-spanning. Die karakters sal diep in jou hart kruip en die verhaal sal jou lank bybly.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares