Na jare se vuil werk in die midde-ooste vir die Intelligensie Diens keer Craven terug na Kaapstad. Brein voos na jare se geweld vind hy hom in dieselfde rol in sy pa se besigheid, n reeks klubs met duistere kontakte met die kaapse onderwereld. As die harde hand van sy pa se wette, vind hy homself afgestomp en koud, verwyder van die werklikheid van wat rondom hom aangaan. Nadat hy egter n verhaal oopkrap wat sy familie probeer verdoesel het moet Craven in een nag besluite neem wat sy, en die mense rondom hom, se toekoms onherroeplik sal verander. Sal Craven oorleef? Wil hy oorleef? Hoe ver sal Caraven gaan om op te maak vir ou sondes wat nog by hom spook.
CRAVEN (Afrikaans Edition)
Sobre
Talvez você seja redirecionado para outro site