Daar is liefde in die lug by Bride Mountain! Terwyl Kinley Carmichael ’n klinkende sukses van haar familie se historiese gastehuis probeer maak, is romanse die laaste ding waaraan sy dink . . . Tot ’n losloper reisskrywer, Dan Phelan, haar werkrooster – en goed bewaakte emosies – omvergooi.
Dan Phelan kom skryf ’n tydskrifartikel oor die gastehuis en is nie van plan om lank te bly nie. Maar toe hy Kinley sien, is dit liefde met die eerste oogopslag. Hulle voel aangetrokke tot mekaar, maar hulle verskil hemelsbreed. Kan hulle by mekaar uitkom? Is hulle vir mekaar bedoel? Dalk gee hartstog en ’n ou spookstorie die deurslag . . .