We love eBooks

    Die dag toe ek Jesus ontmoet het (eBoek): Die aangrypende verhale van vyf vroue uit die Evangelies

    Por Frank Viola

    Sobre

    Twee duisend jaar gelede het Jesus se pad gekruis met doodgewone mense. Hulle was dikwels gebroke, onvolmaak en sonder hoop. Maar Hy het hulle lewens aangeraak, hulle heelgemaak en die lewensdoel gegee waarvoor hulle so desperaat was.
    Frank Viola en Mary DeMuth neem lesers in DIE DAG TOE EK JESUS ONTMOET HET op ’n fassinerende reis terug in tyd met die dramatiese verhale van vyf vroue wat Jesus ontmoet het: die vrou wat op owerspel betrap is, die prostituut wat Jesus se voete gesalf het, die vrou wat aan bloedvloeiing gely het, die Samaritaanse vrou en Maria van Betanië. Elke verhaal word vanuit die vrou se unieke perspektief vertel, maar is steeds Skrifgetrou volgens die gebeure uit die Evangelies.
    Die fiktiewe dagboekinskrywings word afgesluit met die verhaal uit die Bybel en ’n toepassingsgedeelte. Besprekingsvrae verskyn agter in die boek wat dit ideaal maak om in kleingroepe te bespreek.
    DIE DAG TOE EK JESUS ONTMOET HET sal die verhale in die Bybel lewe gee terwyl dit lesers aanspoor tot ’n nuwe ontmoeting met hulle Verlosser.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Frank Viola

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções