We love eBooks

    Die Dam: Geskiedenis van die Hartbeespoortdam (Agter die Magalies Book 18) (Afrikaans Edition)

    Por B K de Beer

    Sobre

    Bertus de Beer was 'n boer langs die Krokodilrivier net 'n paar kilometer aan die onderkant van die Hartbeespoortdam. Daarom bied hy aan ons 'n unieke perspektief van die geskiedenis van “DieDam” en hoe afhanklik die boere was van die water uit die dam.
    Hierdie is die volledige teks van Hoofstuk 18, uit B. K. de Beer se boek: Agter die Magalies. Die eerste aantal hoofstukke is reeds beskikbaar en soos ons die proeflees en voorbereiding afhandel sal die ander stelselmatig bygevoeg word.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções