We love eBooks

    Die sjeik se swanger gevangene (Modern Book 1) (Afrikaans Edition)

    Por Tara Pammi

    Sobre

    Vir Zafir al Masood, die nuwe sjeik van Behraat, was om die vurige Lauren Hamby te verlaat die moeilikste ding wat hy nog moes doen. Gebind deur ’n lewe van eer, is sy vuurwarm warrelwindaffair met Lauren die enigste vryheid wat Zafir hom al ooit veroorloof het.

    Maar nadat hy uitvind Lauren verwag sy kind en was van plan om dit geheim te hou, neem Zafir sy passievolle minnares gevange. Anders as hy, sal sy baba nié ’n sjeik se buite-egtelike erfgenaam wees nie. En om daarvan seker te maak, sál Zafir Lauren sy vrou maak . . .!
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Tara Pammi

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares