We love eBooks
    Baixar Die Verhaal van Racheltjie de Beer (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook
    Editora

    Die Verhaal van Racheltjie de Beer (Afrikaans Edition)

    Por Brett Michael Innes

    Sobre

    Die De Beers word gedwing om tydelik ’n heenkome op ’n plaas in die Oos-Vrystaat te soek nadat hulle wa gebreek het. Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberg aanrol, word die gesin deur tragedie getref.
    Geïnspireer deur die verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, is hierdie die storie van swaarkry, opoffering en onbaatsugtige liefde, wat hom tydens die laat 1800’s in Suid-Afrika afspeel.

    “Die verhaal van Racheltjie de Beer het universele trefkrag, en Brett Michael Innes se vertolking, met die enkele feite tot sy beskikking, asook die kreatiewe uitbou van die res van die verhaal, spreek van ’n sensitiewe insig in en empatie met die karakters wat deur tragedie met ’n pynlike verlede moes vrede maak.” Die Erfenisstigting

    BINNEKORT TE SIEN IN ROLPRENTTEATERS
    www.youtube.com/watch?v=P8RlhzPe1rU
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções