We love eBooks

    Die waarheidsoeker (eBoek) (O’Malley)

    Por Dee Henderson

    Sobre

    Vroue raak vermis.
    Amy Ireland het twintig jaar gelede spoorloos verdwyn. Vir US Marshal Quinn Diamond bly dit ’n onopgeloste saak en hy is vasbeslote om agter die waarheid te kom.
    Lisa O’Malley is ’n forensiese deskundige en om geheime te ontrafel is haar spesialiteit. Sy ondersoek al jare lank misdaadtonele in Chicago. Tussen ’n magdom bewyse soek sy na skakels tussen slagoffers wat dalk kan dui op ’n patroon. Sy werk aan ou, onopgeloste sake en die bewyse trek haar en Quinn se ondersoeke al nader aan mekaar. En waar dit uiteindelik by mekaar aansluit, is daar ’n moordenaar wat enigiets sal doen om te sorg dat sy geheim begrawe bly.
    En dan verdwyn Lisa.
    Quinn het Lisa se hulp gevra. Hy het nooit gedink dit sal haar lewe in gevaar stel nie. Sy het nooit gedink hy sal haar hart verower, en ook nie dat sy God haar lewe sal verander nie. En al verstaan Lisa die donker kant van die dood maar te goed, staan sy op die punt om liefde en nuwe lewe te ontdek in DIE WAARHEIDSOEKER, boek drie in die O'MALLEY-reeks.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Dee Henderson

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares