We love eBooks

    Dobbel met die troon (Modern) (Afrikaans Edition)

    Por Lynn Raye Harris

    Sobre

    Die sjeik speel met die doel om te wen! Die Kirse troon het geen aantrekkingskrag vir die plesiersoeker sjeik Kadir al-Hassan nie – sy herinneringe aan die koninkryk is so donker soos ’n woestynnag. Tog sal hy nie sy plig versuim nie. Kadir keer dus terug huis toe met ’n bruid wat so onvanpas is dat niemand sal wil hê hy moet koning word nie!
    Sy lankmoedige assistent Emily Bryant is die belangrikste mens in Kadir se hoëoktaanlewe en so te sê onsigbaar. Tot sy tot koninklike bruid bevorder word!
    Nadat hy hul huwelikstransaksie met ’n skroeiende soen verseël het, smag Kadir na meer . . . En hy moet besluit wat eintlik in sy koninklike beslissing op die spel is – sy woestynplig of Emily!
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Lynn Raye Harris

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares