We love eBooks

    Droombestemming (Afrikaans Edition)

    Por Frenette van Wyk

    Sobre

    Soleil Winterbach se lewe word skielik tot stilstand gedwing in die droë, warm Bosveld. Emilio Rossi het haar hierheen gebring vir ’n romantiese wegbreeknaweek.

    Hulle verdwaal saam met die wildbewaarder, Geoff Berkeman, en beland in ’n verlate rondawel, ver van die vyfsterweelde waarheen Emilio haar wou bring.

    Boonop verdwyn Emilio met die Jeep en is sy uitgelewer aan die hitte en Geoff se argwaan. Hy glo sy is kop in een mus met Emilio, wat volgens hom besig is met een of ander skelmstreek.

    Soleil beny Geoff egter sy rustigheid en aardsheid en wonder of sy nie hier die rus en vrede sal kry waarna sy so smag nie.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Definido como

    Listados nas coleções

    eBooks por Frenette van Wyk

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares