Mariena is die eienaar van `n florerende hotel, maar haar hart bly hunker na `n jeugvriend, Werner. Sy wonder wat van hom geword het... Totdat hy op `n dag voor haar in haar kantoor staan opsoek na werk. Baie het verander sedert sy hom laas gesien het. Hy is glad nie meer die positiewe jong man wat sy geken het nie. Werner het sy vertroue in God verloor en Mariena glo dat hy oor haar pad gestuur is vir `n rede - sy probeer hom help om sy verhouding met die Here te herstel. Sal haar liefde genoeg wees - of is dit te laat?
Geloof Hoop Liefde (Afrikaans Edition)
Sobre
Talvez você seja redirecionado para outro site