We love eBooks
    Baixar Glo – om te kry wat jy nodig het (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook
    Editora

    Glo – om te kry wat jy nodig het (Afrikaans Edition)

    Por Hennie J de Villiers

    Sobre

    1. Die ideale boek vir vandag se soekende gelowiges wat al meer buite die tradisionele kerklike formules en vasgestelde antwoorde dink.
    2. Dit is ’n boek as padkaart vir ’n spirituele reis – volgens bakens vir positiewe denke. Die wêreldbekende spirituele terapeut, Viktor Frankl, se sielkundige metode eenvoudig, prakties en verstaanbaar vir ons tyd vertolk.
    3. Die basis is Jesus se Voorbeeld en sy ontwerp oor God se innerlike krag vir dié wat glo – maar sonder om in dogmatiese kwessies vas te val.
    4. Die terapeutiese metode is eenvoudig: ’n mens het die innerlike krag om te glo – as gawe. Daardeur kan jy kry wat jy nodig het vir jou daaglikse bestaan, om jou omstandighede te verander en vir ’n sinvolle lewe.
    5. Hier word die balans gevind tussen praktiese geloof (Jesus) en terapie wat mense se lewe verander deur vorentoe te kyk en die positiewe uitkoms te visualiseer (Frankl).
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções