We love eBooks

    Hoop vir jou hart (eBoek): 40 dagstukke oor die Anker van jou geloof

    Por Solly Ozrovech

    Sobre

    Wanneer die lewe met sy normale dosis hartseer, bekommernis, vrees en siekte jou onkant betrap, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos, hoop en bemoediging – die Here wat jou gemaak het.
    HOOP VIR JOU HART is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly Ozrovech.
    Temas wat nuwe hoop sal laat ontvlam, is byvoorbeeld:
    • hoe om te oorwin
    • wanneer slegs hoop oorbly
    • singend in die storm
    • skep moed deur Jesus
    Dit sal lesers verseker dat die Here dalk nie altyd jou situasie verander nie, maar Hy is daar om jou déúr krisisse te versterk en te dra.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Solly Ozrovech

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções