We love eBooks
    Baixar Isa se Uitdaging (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook

    Isa se Uitdaging (Afrikaans Edition)

    Por Adele Reynders

    Sobre

    Prettig, humoristies en romanties. Die oomblik waarop Rudi Welthagen vir die eerste keer na baie jare weer sy jeugliefde, Isa Krynauw sien, is hy glad nie meer so teleurgesteld soos destyds toe sy hulle verhouding verbreek het om met iemand anders te trou nie. Sy het heelwat gewig opgetel.

    Wat Rudi nie weet nie, is dat Isa vir haarself 'n uitdaging gestel het om sestien kilogram in sestien weke te verloor. Nie dat dit enige verskil gaan maak nie. Al is hy terug uit Nieu-Seeland is hy nie meer van plan om weer bande met haar te bou soos wat hy aanvanklik gedink het nie. Sy kop staan nou Mosambiek toe.

    Isa wil nie gewig verloor net om vir Rudi te beïndruk nie - sy wil bloot beter lyk op haar dogter se troue. Maar die oomblik waarop sy Rudi weer sien, wens sy dat sy al ses maande gelede haar eetgewoontes verander het. Hy moes haar regtig nie op so laagtepunt gesien het nie! In dieselfde genre as Appels swaai vir 'n veearts en Dokter Pyn in die ...

    Hulle is albei realisties genoeg om te weet dat die lewe nie regtig tweede kanse bied nie, daarom is geeneen van hulle voorbereid op 'n hernieude aanslag van Cupido se pyle nie.

    In dieselfde genre as Appels swaai vir 'n veearts.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Adele Reynders

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções