We love eBooks
    Baixar JABO – Die avonture van ʼn seun op Jesus se Weg (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook

    JABO – Die avonture van ʼn seun op Jesus se Weg (Afrikaans Edition)

    Por Prieur

    Sobre

    Jabo, ʼn jong seun, voorheen ʼn slaaf, word vrygestel en moet sukkel om ʼn bestaan te maak as ʼn straatkind in Jerusalem. ʼn Eksentrieke ou vrou red hom uit die hande van ʼn straatbende. Hulle sluit aan by ʼn groep vroue onder leiding van Mari Magadha (Maria Magdalena) en volg Jesus op sy sending deur Palestina.

    Jesus het pas terug gekeer uit die Oosterse lande waar hy vir 18 jaar studeer en die lering van Die Weg verkondig het. In Indië het hy met Mari kennis gemaak en sy het sy eerste Dissipel geword. Jabo se avonture lei daartoe dat hy esoteriese waarhede leer
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Prieur

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares