Een wenhand in poker en die Lucky Ace Ranch is syne – ten minste die helfte daarvan. Al wat in Lane Donaldson se pad staan om dit sy permanente tuiste te maak, is die ranch se ánder eienaar.
Taylor Scott is beslis iets vir die oog, maar sy is vasbeslote om die groot plaas self te bestuur. En toe trek sy in – by hom! Lane daag Taylor dus uit vir ’n pot poker vir die groot prys – die wenner kry alles.
Maar hoekom kan hulle nie ’n bietjie pret hê terwyl hulle wag dat die noodlot hulle hand deel nie . . .?