We love eBooks

    Jy het ‘n keuse (eBoek): ‘n Vrou se gids om die regte besluite te neem

    Por Elizabeth George

    Sobre

    Elke dag moet vroue honderde besluite neem. Watter strategieë kan hulle gebruik om die beste besluite te neem?
    Nadat sy self vir jare hiermee geworstel het, bied Elizabeth George in JY HET ’N KEUSE riglyne om vroue te help om die beste moontlike besluite te neem.
    Die riglyne wat Elizabeth bespreek, sluit in:
    • 7 stappe om te volg om besluite te neem
    • Begin die dag reg en hou prioriteite reg
    • Elimineer dinge wat jou tyd mors
    • Gee aandag aan kos en oefening vir meer energie
    • Stel doelwitte om dinge gedoen te kry
    • Beplan meer effektief en eindig goed
    Elke hoofstuk bevat Bybelsgebaseerde riglyne wat vroue sal help met enige besluit. ’n Bonus in hierdie boek is die Bybelleesplan en die studiegids agterin.
    Die wenke in JY HET ’N KEUSE sal elke vrou help om meer produktief en geestelik geseën te voel.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Elizabeth George

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções