Ek is besig met ’n stryd. Hoe weet ’n mens wie jou
lewensmaat is? Is dit jou hartskeuse, jou sielsgenoot, of
is dit jou verstandskeuse, jou beste maat? Wat is beter:
Om eenkeer intens lief te hê en dit te verloor, of glad
nie ’n intense liefde, wat alles verblind en verdof, te
ervaar nie?
Kate – ‘n liefdesverhaal (Afrikaans Edition)
Sobre
Baixar eBook Link atualizado em 2017Talvez você seja redirecionado para outro site