In haar kamer gaan sit Mia op die bed. Vir haar het die musiek lankal ophou speel. Nou is dit net `n klomp deurmekaar klanke wat teen haar kop hamer... Niks sal ooit weer dieselfde wees nie. Sy gaan lê lusteloos teen haar kussings en sit haar laptop aan. Daar is ’n nuwe e-pos en sy maak dit oop. Dit is van Kara... In Mia se sewentien jaar was haar lewe nog nooit so donker soos nou nie. Al vreugde wat sy het is in die briewe wat sy en Kara vir mekaar skryf. Daarin kruip sy weg van die wêreld. Maar later moet sy kies: Kara of haar eie realiteit. Dan ontmoet sy vir Wikus en begin die waarheid in Mia skree om uit te kom.
Ken jy vir Kara? (Afrikaans Edition)
Sobre
Talvez você seja redirecionado para outro site