We love eBooks

    Lulu Se Ligbundel (Afrikaans Edition)

    Por Lulu Van Der Westhuizen

    Sobre

    Liewe Leser,

    Ek was baie eensaam na my man se heengaan. Ons Hemelse Vader het dit goed geag om my te laat skryf. In die nag, gedurende die dag, in die tuin, in die stort, oral het gedagtes by my opgekom en ek het dit neergelê. Hierdie digbundel was my lig deur ‘n donker tyd.

    Ek hoop u geniet dit soveel soos wat ek dit geniet het om te skryf. Ek glo dit kom van bo.

    Groete
    Lulu
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções