We love eBooks

    My LullaBybel (Afrikaans edition)

    Por Aletté-Johanni Winckler

    Sobre

    MY LULLABYBEL het 24 pragtige wiegeliedjies wat ideaal is vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Mamma of Pappa kan die ritmiese wiegeliedjies voorlees om hulle baba aan die slaap te sus. Saam met die bekoorlike volkleur-illustrasies word elke liedjie ook afgerond met ’n gebed en ’n Bybelvers.
    ’n Besonderse bonus is die vyf oorspronklike liedjies gesing deur Aletté-Johanni Winckler en Sumari Schoeman, en vervaardig deur Heinz Winckler.
    Liedjies kan nie op alle toestelle gespeel word nie.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Definido como

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções