We love eBooks

    ‘n Stukkie hemel (Afrikaans Edition)

    Por Frenette van Wyk

    Sobre

    Arabella Verster is in ’n stryd gewikkel. Sy het haar pa belowe om hom te help gesond word na haar ma se dood, maar hy bly apaties. En haar droom om met getraumatiseerde perde te werk, word in die wiele gery toe haar plaas, Kartelrant, onder haar uit gekoop word deur haar aartsvyand met die geheimsinnige donker oë, Stefan Marx.

    Op Elysium, die buurplaas waar sy as stalkneg vir Stefan gaan werk, kom sy voor allerhande ongewone uitdagings te staan, en iemand is boonop daarop uit om haar onder verdenking te plaas.

    Kan Arabella die ongeregtighede van die verlede uit die weg help ruim en uiteindelik ’n stukkie hemel op aarde vind?
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Definido como

    Listados nas coleções

    eBooks por Frenette van Wyk

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares