We love eBooks

    Om te bid vir jou volwasse kinders – Gebedeboek (eBoek)

    Por Stormie Omartian

    Sobre

    Stormie Omartian wil ouers help om élke dag vir hul kinders te bid – ongeag hul ouderdom. OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS – GEBEDEBOEK is saamgestel uit OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS met 60 gebede spesifiek vir die volwasse kind se behoeftes.
    Algemene bekommernisse van ouers oor hul volwasse kinders word belig, en bied lesers die geleentheid om hulle kinders in gebed aan God op te dra. Saam met elke gebed is daar ook ’n bemoedigende teksvers en plek vir eie gebedsnotas.
    Stormie help ouers om God se Woord oor hulle kinders te bid op gebiede soos:
    • Beroepskeuses
    • Huwelik en ander belangrike verhoudings
    • Ouerskap
    • Verslawings, emosionele en persoonlike probleme
    • Geloofslewe
    Elke ouer kan met OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS – GEBEDEBOEK rus in die krag van gebed, en staatmaak op God se beskerming en leiding vir hulle volwasse kinders se lewens.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Stormie Omartian

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções