We love eBooks

    Op geen man se bevel nie (Modern) (Afrikaans Edition)

    Por Melanie Milburne

    Sobre

    Die skokverlowing van die eeu! Dit lyk of ons gunstelingrabbedoe, die berugte Aiesha Adams, probeer verander. Bronne onthul dat sy nie net tans in die Skotse platteland wegkruip saam met die aantreklike aristokraat James Challender nie, maar die paartjie is in die geheim verloof!
    Ons het nog altyd ’n sagte plekkie vir Aiesha gehad. Met haar ongelukkige kinderdae wat haar oral volg, weet ons haar wilde streep steek iets meer weg. En ons het gedink Aiesha en James is geswore vyande . . . Maar as die vonke buite die slaapkamer spat, is die vuurwerk dalk net te veel om te weerstaan . . .
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Melanie Milburne

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares