We love eBooks

    Op Vlerke in die Krugerwildtuin (Afrikaans Edition)

    Por André Christof

    Sobre

    André en sy vrou, Katie, se passie was nog altyd die natuur en saam het hulle in die afgelope 35 jaar gereeld die Krugerwildtuin besoek. Hierdie besoeke het gepaard gegaan met hul stokperdjie om wedervaringe, wat op DV kamera vasgelê is, te verwerk en op DVD te sit. Omdat hul ervaring was dat dit baie mense nie beskore is om werklik die diere en voëls met die fyner detail te ervaar nie, het André `n paar jaar gelede `n paar van sy skrywes aan Rapport gestuur. Hulle het hom daarna genader om vir hulle `n natuurblog te skryf. Die blog, Op vlerke, verskyn sedert Augustus 2012 en van André se skrywes kan ook op Netwerk24 gelees word.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções