Roep van die Visarend: Ontmoet die plaasgemeenskap van die Krokodilriviervallei. (Afrikaans Edition)
Sobre
Deel in die lief en leed, drome en teleurstellings van die boere in die Krokodilriviervallei noord van die Magaliesberg. Die rivier met sy voëllewe is deel van die daaglikse ervaring van die plaasgemeenskap naby Brits, wat vir hulle oorlewing op die geskiedkundige rivier vertrou. Veral vir party mense weerklink die roep van die visarend, baie duideliker as vir die ander. Loer in by die plaasmense wat op verskeie maniere hulle eie vlerke wil sprei in hierdie plaasstorie wat handel oor liefde en hoop wat nie beskaam nie.
Baixar eBook
Link atualizado em 2017Talvez você seja redirecionado para outro site