We love eBooks
    Baixar Rooster verloor sy kraai: Oom Vossie Vertel . . .’ Kinderboekreeks (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook
    Editora

    Rooster verloor sy kraai: Oom Vossie Vertel . . .’ Kinderboekreeks (Afrikaans Edition)

    Por Isak Vosloo

    Sobre

    "Oom Vossie Vertel . . .' Kinderboekreeks
    Rooster verloor sy kraai
    'n Aangrypende storie van getroue ou Rooster, spoghaan van Rusplaas, wat skielik nie meer kan kraai nie. Dit veroorsaak probleme vir al die plaasbewoners. Boer het geen ander keuse as om Rooster dorp toe te stuur na Tannie Anita toe nie. By Tant Lette van die buurplaas, koop hy vir Naas, die jong windbolhaan, wat Rooster se skoene moet volstaan op Rusplaas. 'n Taak waarin Saar, die hoofhen, Naas in moet skool.
    'n Lekkerlees storie vir die jongspan, maar die ouergarde sal ook daarmee kan identifiseer."
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções