We love eBooks
    Baixar Skuilplek van die kanoen (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook
    Editora

    Skuilplek van die kanoen (Afrikaans Edition)

    Por Martie Muller

    Sobre

    Yuan, ’n jong Sjinees van adellike afkoms, se vader oorhandig op sy sterfbed aan hom ’n raaiselgedig wat handel oor ’n kanoen. Dis geskryf deur ’n Italianer in die Tweede Wêreldoorlog en sy vader vra hom om na dié kanoen te gaan soek. ’n Kanoen is ’n diamant wat moeilik is om te slyp. Maar wat presies word met hierdie kanoen in die gedig bedoel, is dit ’n letterlike diamant of dalk meer?
    Yuan is die geskiedkundige Tankman wat gedurende die Tiananmen opstande in China uitdagend met twee inkopiesakke in sy hande voor die aankomende pantservoertuie gaan staan het en daarna moes verdwyn. Hierdie is die verhaal van Yuan en wat verder met hom gebeur het toe hy, die gesoekte Tankman, na Afrika gevlug het.
    Dit gee hom ook geleentheid om sy soektog na die kanoen te begin en sy pad kruis met verskeie mense. Daantjie, met sy twee stompiesarms en vrolike humor, sy vriend Osman, wat die bloedige oorloë in Sierra Leone oorleef het en wreedaardige beelde maak, sowel as Pablo die Italianer se seun aan wie hy die gedig oorhandig. Pablo is ’n tjellis wat hom verbeel hy is Pablo Casals, die beroemde tjellis. Hy is juis op reis deur Afrika om na inligting oor sy pa, wat hy nooit geken het nie, te soek.
    Hierdie is ’n raaiselroman waarvan die antwoord in verskuilde vorm deur die loop van die verhaal uit­ge­beeld word. Teen die einde kom die leser terug­werkend tot insig hieroor wanneer die ant­woord op die raaisel aangebied word.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Definido como

    Listados nas coleções

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares