We love eBooks

    Sondig met die magnaat (Modern) (Afrikaans Edition)

    Por Cathy Williams

    Sobre

    Sondig met die magnaat
    Gabriel Cabrera lig net ’n wenkbrou om alles te kry wat hy wil hê!
    Dis totdat hy die persoonlike assistent Alice Morgan ontmoet en drie dinge besef:
    1. Hy’s jaloers . . . ’n eerste.
    2. Hy’s die jagter . . . ook ’n eerste.
    3. Sy’s bestand teen sy sjarme . . . beslis ’n eerste!
    Hy sal haar dus na hom toe aantrek. Elke woord sal ’n insinuasie wees wat genot belowe, elke aanraking sondig verleidelik. En die onskuldige Alice sal gewillig na hom toe kom sodat hy sy prys kan opeis . . .
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Cathy Williams

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares