We love eBooks
    Baixar Sport vir die Siel (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook
    Editora

    Sport vir die Siel (Afrikaans Edition)

    Por Pieter van den Berg

    Sobre

    Pieter van den Berg en pastoor Dave Strydom is die aanbieders van Sport vir die Siel op RSG. Wêreldwyd begin al hoe meer sportsterre hul afhanklikheid van die Here bely en baie getuig dat die seën van die Here 'n groot invloed op hul prestasies het. Pieter en Dave glo dat die beginsels wat van sportpersone wenners maak, ook in jou leef: Verstaan die wenstrategie in jou binneste/jou hart. RSG se Maandagoggend-wengedagte Sport vir die Siel is nou in boekvorm beskikbaar. In Sport vir die Siel word groot sportoomblikke wat deur luisteraars onthou word, aan 'n geestelike boodskap gekoppel en 'n praktiese toepassing word gegee vir die leser se persoonlike lewe. Pieter lewer kommentaar of verslag oor die sportgebeurtenis om die oomblik te laat herleef, waarna pastoor Dave die geestelike toepassing daaraan koppel. Hierdie boek gaan jou positief beinvloed, van jou 'n wenner maak en jou beter laat voel oor die lewe en oor jouself! Onderwysers sal Sport vir die Siel kan gebruik vir skriflesing en gebed tydens registerklas-openinge en saalbyeenkomste. Afrigters en onderwysers kan dit ook gebruik om kinders voor 'n sportwedstryd te inspireer en te motiveer. 'n Wonderlike geskenk vir jou man, kinders of enige sportliefhebber. Sport vir die Siel: Leer daagliks meer van God deur inspirasie te put uit die werking van die Gees op die sportveld.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções