We love eBooks

    Stem in die wind (Afrikaans Edition)

    Por Dina Botha

    Sobre

    Alexandra Bonheur se kommervrye lewe aan die Kaap word bedreig deur die koms van die markies Edouard de Villebois en sy pleegkind, Antonio.

    Alexandra vind dadelik aanklank by die sewentienjarige Antonio. Hulle raak goed bevriend maar dit dra nie die markies se goedkeuring weg nie. Sy houding staan haar nie aan nie, en keer op keer verontagsaam sy sy waarskuwing om van Antonio af weg te bly. .

    Ná heelwat konflik dui die aantreklike markies aan dat hy self in Alexandra belangstel, maar dit sluit nie ’n huwelik in nie. Hy maak haar ’n aanbod om sy minnares te word, wat sy summier verwerp.

    Dan herken hy die borsspeld wat sy op haar agtiende verjaarsdag dra, en ontsluit só haar duistere verlede waarin beide hy en Antonio ’n groot rol speel.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Definido como

    Listados nas coleções

    eBooks por Dina Botha

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares