Stryd om Bateleur (Afrikaans Edition)
Sobre
Ru Els het nooit haar biologiese ma ontmoet nie, maar nou uit die bloute erf sy kastig 'n 'lodge' van haar in Marlothpark. Daar is 'n vangplek. Ru moet ten minste vir 3 maande daar gaan woon. Niemand waarsku haar dat daar kompetisie gaan wees nie. 'n Besondere aantreklike, maar onbeskofte vent wat glo die plek behoort aan hom. Dan is daar ook 'n vrou wat sommer sonder om te klop by haar huis instap om geselsies aan te knoop.
Baixar eBook
Link atualizado em 2017Talvez você seja redirecionado para outro site