We love eBooks

    Stukkie goud (Afrikaans Edition)

    Por Frenette van Wyk

    Sobre

    Cameo is in haar noppies oor die versoek op haar selfoon dat sy haar tuindienste by ’n sekere adres moet gaan lewer. In haar benarde posisie kan sy beslis doen met die geld. Daar gekom, vind sy ’n sprokiesagtige villa, byna ’n kasteel.

    Maar in hierdie villa, omring van ’n woud en papawer- en laventellande, is daar ook ’n haatlike vrou. En die man wat die nag voor Cameo se koms hierheen gesterf het, is nie aan natuurlike oorsake dood nie.

    En daar is ’n onweerstaanbare man met intense donker oë. Wat Cameo nie weet nie, is of sy haar brose hart en haar lewe aan hierdie man kan toevertrou.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Definido como

    Listados nas coleções

    eBooks por Frenette van Wyk

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares