We love eBooks

    Sy minnares se geheim (Modern) (Afrikaans Edition)

    Por Lynne Graham

    Sobre

    Sy minnares se geheim
    Die ink is nog skaars droog op Giorgios Letsos se skeidokumente en daar is net een ding waaraan die onstuitbare Griek kan dink: Billie Smith, wat sy minnares was voor hy getroud is. Maar die liewe, inskiklike vrou wat hy eens geken het, klap die deur in sy gesig toe!
    Billie het hard baklei om haar gebroke hart te laat genees nadat Gio besluit het om met iemand anders te trou. Toe hy weer by haar lewe ingebars kom, is sy vasbeslote om haar nie weer deur hom te laat verlei nie. Veral noudat sy ’n geheim het wat sy moet bewaar . . . hulle seun.
    Maar sy het nie gereken op hoe graag hy haar in sy bed wil terughê nie!
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Lynne Graham

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares