We love eBooks

    Thomas@aksie.net (Afrikaans Edition)

    Por Carina Diedericks-Hugo

    Sobre

    Thomas is op die punt om 'n TV-ster te word. Hy het 'n rol losgeslaan in die gewilde sepie Die Malans van Marthaheim, en sy mede-ster is niemand anders nie as die sexy blondekop Fleur Vermaak. Gelukkig is Alex, Thomas se meisie, nie die jaloerse tipe nie. Maar dit lyk asof iemand anders op die stel sy mes vir Thomas inhet. 'n Baksteen met 'n briefie word deur Thomas-hulle se glasdeur gegooi. Die woorde daarop lui: BLY WEG VAN MALANS VAN MARTHAHEIM. JY'T NIKS DAAR VERLOOR NIE. En dan is daar boonop die geheimsinnige man met die jas wat Thomas laat een aand in die ateljee sien rondsluip. Die TV-ateljee gee hom júis die ritteltits. Die plek se bynaam is nie verniet die Gruwelgrot nie. Dit was vroeër 'n bakkery en daar loop stories rond dat mense in die ou oonde vermoor is ...
    Asof dit alles nie genoeg is om enige graadnege-ou se
    moed te breek nie, lyk dit of Thomas dalk sy plek in die rugbyspan gaan kwyt wees, tensy hy baie vinnig fiks word. En sy beste vriend, Hannes, tree deesdae baie vreemd op. Boonop het Thomas en Alex deesdae ook maar min tyd om mekaar te sien ...
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Carina Diedericks-Hugo

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares