We love eBooks

    Thomas@moord.net (Afrikaans Edition)

    Por Carina Diedericks-Hugo

    Sobre

    Thomas is nie lus om te trek nie. En hy is nog minder lus om `n nuwe halfboete of –sussie te kry, al is sy stiefma, Louisa, eintlik nogal cool. Boonop is hulle nuwe blyplek `n stokou Victoriaanse huis.
    Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig `n spook in die huis is?
    Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, prober Thomas om die raaisel van die huis op te los … `n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Carina Diedericks-Hugo

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares