We love eBooks

    Thomas@nagmerrie.net (Afrikaans Edition)

    Por Carina Diedericks-Hugo

    Sobre

    Dinge is in rep en roer by die Hoërskool Leeukop oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk of sy net oë het vir een ou – Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie, maar Fleur is darem wraggies mooi… Maar alles is nie pluis nie… Wie is die gehemisinnige man wat agter Fleur aan is? Waarom kry Thomas skielik sulke vreemde nagmerries? En wat is die nare geheim van Bailey se Bos, die plek waar die graadneges gaan kamp?
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Carina Diedericks-Hugo

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares