We love eBooks

    Thomas@vrees.net (Afrikaans Edition)

    Por Carina Diedericks-Hugo

    Sobre

    Iewers is moeilikheid aan die broei. Gróót moeilikheid ...
    Nadat Thomas laat een aand ’n geheimsinnige gesprek afluister, is hy doodseker sy pa is bang vir iets of iemand. Wie is die geheimsinnige Rus van wie hulle gepraat het? En waarom het Thomas en sy gesin skielik ekstra beskerming nodig?
    Asof dit nie genoeg is nie, moet Thomas en Hannes by die skool behoorlik bontstaan om uit die Marais-tweeling se pad te bly. Dit lyk of Flip en Jaap se vuiste deesdae weer jeuk. Thomas wens daar was iets wat hy kon doen, maar dis selfmoord om teen daardie twee te probeer baklei.
    Intussen sien almal uit na die Duitse skool se kermis. Thomas weet hy behoort opgewonde te wees oor die vooruitsig van ’n hele dag se pret saam met Alex, sy meisie, maar hy is verleë om sy vriende van sy vreemde fobie te vertel.
    Dinge neem egter ’n onverwagse wending en Thomas se ergste vrees word bewaarheid ...
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Carina Diedericks-Hugo

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares