We love eBooks

    U Verhouding met God (Afrikaans Edition)

    Por Paul Cloete

    Sobre

    U verhouding met God is geïnspireer deur die Heilige Gees. Die skrywer het deeglik navorsing gedoen en gevind dat baie Christene afgedwaal het van die gesonde leer, soos Paulus dit stel in 2 Tim 4:3, en dan ook deur ʼn gebrek aan kennis van wat God vir ons in Sy woord gee. Hierdie boek is van uiterste belang vir die kind van God om Geestelik te groei, en so ʼn rein verhouding met Hom te bou, so sal u ook Sy teenwoordigheid kan ervaar in u alledaagse rond-beweeg en alleentyd. Die skrywer verwys na skrifte uit die woord van God. Hierdie boek is die ideale riglyn vir gelowiges om te sien waar hulle kortkom in hul verhouding met God en sodoende aan te sterk.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções